2 Slaapkamer Houthuis

Gamagara Gamagara Houthuise - 2 Slaapkamer Vakansie HouthuisHouthuise kan jou help om ’n bekostigbare en unieke houthuis te besit. Ons pas aan by jou behoeftes en dit is wat ons ’n leier in die houthuis bedryf maak waarvan 2 slaapkamer houthuise maar slegs een aspek is. Ons doen met graagte projekte vir lodges, vakansieoorde, woonwaparke, gasteplase, wildsplase en eiendoms ontwikkelaars ook, geen projek is te klein of te groot nie.

Jy is ook welkom om jou eie plan te gebruik, ons bou jou houthuis soos wat jy hom wil hê. Gamagara Houthuise spesialiseer in unieke ontwerpe volgens jou behoeftes opgerig op jou perseel met ’n moderne boustyl wat verseker in enige begroting sal pas.

Gamagara Houthuise verskaf ’n professionele diens wat gekenmerk is deur hoë kwaliteit materiaal, vakmanskap en afwerking. Ons verskaf moderne 2 slaapkamer houthuise wat vir enige doel aangewend kan word, vanaf ’n permanente woning, ‘n wel verdiende vakansie huis tot ‘n lekker ontspanne wegbreek naweek in die bos. Met ’n 2 slaapkamer houthuis van Gamagara Houthuise kan jy verseker wees dat jy ’n goeie en duursame belegging maak.

2 Slaapkamer Houthuis Vloerplan:

Hierdie is slegs ‘n voorstelling van hoe ‘n standaard 2 slaapkamer houthuis lyk. Ons pas ons planne aan by ons kliënte se behoeftes en jy is welkom om jou eie plan te gebruik om jou houthuis uniek te maak.

Houthuis Bouers - 2 Slaapkamer Vakansie Houthuis - Plan

Kontak Ons:

Antonie Du Bruyn : 082 219 7190