Die Span

Gamagara Houthuise direkteure, beskrywing en pligte in maatskappy.

Gamagara Houthuise - Toni

Tonie du Bruyn, Besturende Direkteur.

Agtergrond en geskiedenis.

Tonie matriekuleer 1962, doen diens in die SAW staandemag en verlaat die SAW na ongeveer 10 jaar diens as kaptein. Doen hierna kursusse in bou bedryf en bemarking. Begin sy eie bou onderneming 1972, word lid van die Meestersbouers asook die voorsitter van die huisbouers vereniging van Pretoria. Word lid van die uitvoerende bestuur van die Meesterbouers, Pretoria, vanaf 1974 tot 1977.

Begin spesialiseer in die bou van houthuise, 2004. Doen kursusse in die bou van houthuise in Suid Afrika, met SABS-082 standaard. Doen gevorderde kursus korrospondensie, Amerika.

Tonie is in beheer van die aankope, tegniese en bemarking van hout huise.

Tonie kan alle ure gekontak word by 082 219 7190.

 

 

Gamagara Houthuise - AnneteAnnete du Bruyn, Administratiewe Bestuurder en Kwaliteits Beheer.

Annette du Bruyn is sedert 1968 werksaam as klerk en later gekwalifiseer as personeel, salaris en algemene arbeids sake.

Annette is in beheer van die administrasie en van kwaliteit in die maatskappy.