Ons Houthuis Pakket

Houthuis Bouers lewer die beste diens en neem altyd die kliënt se behoeftes in aanmerking as dit kom by die bou van jou houthuis. Ons verwelkom met graagte kliënte se planne, maar as jy nie ‘n plan het is die volgende deel van al ons huise.

33Fondasie:

Op pale CCA behandel min hoogte ±500mm.

Vloer:

Solide tong en groef vloer
Vloer afgerond met skirting.

Struktuur:

Rame geheg met skroewe.
½ logs geheg met skroewe.
Vensterrame – Bronze Aluminium.
Skuifdeure – Bronze Aluminium.
Hout Deurrame
Buitedeure Seligna of harde hout.
Dak – Harvey Teëls, Chromadek of Geverfde Galvanize.
Alle buitemure geïsoleer.

Houthuis Bouers - Custom Granny FlatElektrisiteit:

DB-kas
1 x dubbelprop per slaapkamer
2 x dubbelproppe in kombuis area
2 x dubbelproppe in leef area
ligte en skakelaars in elke vertrek en stoep
1 x geyser.

Badkamer:

1 x bad of sort
1 x wasbak
1 x close couple toilet

Houthuis Bouers - 2 Slaapkamer HouthuisIngeboudekaste:

Sleg kombuis kas vloer eenheid om ‘n dubbel wasbak eenheid te huisves.

Afwerking:

Buite Mure:
– Geverf met Woodock Totim
Binne Mure:
– een laag houtonderlaag
– twee lae verf

Houthuis Bouers - HoutdekkeVervoerkoste is ingesluit in ons tarief.

Klient Verantwoordelikheid:

Water toevoer verskaf tot by geyser
Krag voorsien tot by DB kas
Riool en grys water aanlê tot by huis

 

Vir bekostigbare Houthuise kontak ons vandag.